Uitnemendheid Vreugde Integriteit Samewerking

AFR | ENG

Onse Skool is ’n voorskool in die Paardeberg, in die Aprilskloof, ongeveer 15km van Malmesbury af. Ons kinders en ons juffrouens kom uit die omliggende plaasgemeenskap en ons werk almal saam: die ouers, personeel, die boere, die donateurs en die Maranatha Trust. Ons leer saam hoe om ‘n volhoubare skool te dra en te onderhou en ons vier hoekstene is Uitnemendheid, Vreugde, Integriteit en Samewerking.